26 August 2008
In cold Alaska, did the top of the World Highway – crossed the border while the snow was falling! Slept in Tok, heading for Fairbanks.
31 August 2008
31 August in Fairbanks, had an awesome time riding the Haul Toad to Prudhoe Bay and back.
2 September 2008
Gee whiz it is fresh in this place 2.5’C this morning, thankfully no rain Staying in Fairbanks another day.
4 September 2008
We are staying with John Lang in Wasilla, Alaska. Met him in Deadhorse. See his website Star Bound Alaskan Adventures and The Alaskan Wet Dog Race.
8 September 2008
Safely in Tok, had good weather, average 10’c, being through stunning scenery. Tomorrow back in Canada aiming for Watson lake.
Whitehorse
10 September 2008
Ons is veilig by Whitehorse (Yukon). Dis vrek koud (5-9gradeC), berge is dik gesneeu, was nie so gewees twee weke terug toe ons noord gery het nie. Vanag sneeu dit dalk? weerman voorspel -2!
Chicken to Coldfoot, Alaska
12 September 2008
We left Alaska and are currently heading south towards Vancouver (Canada). Alaska has been our favourite country/area we have visited on our entire journey. It is awesome, the landscape absolutely stunning, with plenty of wilderness areas and wildlife all over the state. The roads were not as good as the southern part of the USA, but good enough for the GS to handle it well.
Ons het Alaska ingekom op die ‘Top of the World Highway’ vanaf Dawson City (Yukon). Die pad gee jou werklik die gevoel of jy ‘on top of the world’ ry. Dit loop op die rug van ‘n bergreeks met asemrowende uitsigte aan weerskante van die pad. As die uitsigte nie klaar mooi genoeg was nie, het die Here ons nog meer geseen om met Sy pragtige herfs-kleure af te show. Die blare van die bome en bossies het gewissel tussen groen, geel, oranje en rooi, so ver soos die oog kon sien. Namakwaland se blommetjies op hul mooiste sal maar sukkel om met hierdie kleure te kompeteer. Ons het die grens oorgesteek terwyl die sneeu val, en ook die tempratuurmeter se esing het geval tot 0°C. Die grens formaliteite was eenvoudig en ons was gou weer aan die gang in die rigting van Tok – Alaska. Ons was deur die bekende dorpie Chicken, en het die aand in Tok deurgebring. Die volgende dag het ons reguit na Fairbanks gery, waar ons die nuwe voor rim kon vervang en ook ‘n nuwe agterband opsit. Die voor rim het destyds in Kenia n knou weg gekry, en het nou gekraak weens die koue temprature. Ek het ook die ‘rusdag’ in Fairbanks gebruik om die motorfiets goed deur te gaan en seker te maak dat hy reg is vir die bekende ‘Haul-road’ na Prudhoe Bay. Tussen Fairbanks en Prudhoe Bay is dit 850km, en daar is daar slegs een dorpie in die middel, Coldfoot, en ‘n breakdown op daardie pad sal nie ‘n aangename ervaring wees nie.
Die GS het die ‘check-up’ geslaag, en die volgende oggend, die 28ste Augustus, val ons in die pad. Die pad na Prudhoe Bay vat ons reguit noord, en verder noord as wat ons al ooit was, en seker ooit weer sal kom. Volgens my kennis is ons die eerste Suid Afrikaners wat vanaf Suid Afrika ry tot so ver soos ons gery het. Die pad noord is nie so goed soos die ander hoofpaaie in Alaska nie, die alewige sneeu en ondergrondse ys (Permafrost) maak dat baie dele van die teerpad se fondasie wegsak. Die natuurlike hobbels is nie baie goed vir die GS se skokbrekers nie, daarom het ek dit baie rustig gevat (60-80km/h) op die geteerde dele van die pad. Die grondpad (so 300myl hiervan) was baie beter om te ry, aangesien dit makliker is om in stand te hou (snaaks genoeg). Die oppervlak is soortgelyk aan ons Karoo paaie, en die GS is mos gebou vir die soort van pad. Hoe verder noord ons gaan, hoe meer sien ons van die herfs kleurige blare aan bome en bossies, meer oranje en rooi. So 200km noord van Fairbanks kom ons by die bordjie wat dui ons betree nou die 66°33.3′ breedtelyn, beter bekend as die Arctic Circle. 4 jaar gelede het ek een van my drome bereik toe ek die ewenaar oorsteek met ons GS), en nou merk ons nog so mylpaal en droom op die kerfstok af, en dank die Here vir die geleentheid om dit te kan doen.
Verby die Arctic Circle verander die plantegroei en omgewing al hoe vinniger, hoe verder Noord ons gaan. 200km verder Noord van die Arctic Circle le ‘n klein ‘outpost’ met die naam van Coldfoot. Ja, dit is wel koud daar, maar die naam van die plek het niks te doen met die tempratuur van jou voete nie. Die dorp is gestig in die jare toe hulle Goud ontdek het in die area. Die winters is egter baie erger en kouer as wat die meeste mense gewoond was, en meeste van die dorpie se populasie het ‘koue voete’ gekry en suid getrek voor die aanbreek van die wintermaande, vandaar die naam, Coldfoot. Die 400km tussen Fairbanks en Coldfoot is afgelee, en daar is slegs een ander padstal met petrol tussen in. Dis by die brug wat oor die magtige Yukon rivier loop. Hier het ons ‘n tannie ontmoet wat haar ‘art’ goedjies verkoop vir ‘n inkomste. Sy bly daar naby, iewers langs die rivier, en kan slegs by haar huis uitkom met ‘n boot. Ek weet nie wat sy in die winter doen nie, want die rivier is vas gevries in die winter. Sy het ons fotos gewys van haar huis in die boendoes en hoe hulle dit gebou het. Syt ook ‘n foto van ‘n groot beer wat sy raakgeloop het een dag daar in die bos, sy’t gelukkig haar geweer by haar gehad, en die beer het nie ‘n kans gehad nie. Ek haal my hoed af vir die mense wat in daardie omgewing bly, want die dag toe ons daar besoek, het ons gebibber van die koue, en vir hulle is dit ‘n lekker somersdag vir hulle! Die aand by Coldfoot het die tempratuur weer gedaal tot amper vriespunt. Die -1°C slaapsakke wat ons gekoop het in New York hou ons nie so lekker warm soos ek verwag het hulle sou nie, en wens ek het eerder die -8°C sak gekoop, soos die verkoopsman voorgestel het. Op daai tyd (In New York) het ek gedog die ou wil net meer geld maak om ‘n duurder slaapsak aan ons te verkoop, maar nou reken ek dat hy dalk geweet het waarvan hy gepraat.
Die vrydag oggend het ons weer laat by die kampplek wegekom, aangesien die tent soos gewoonlik nat gedou was, en dit vat maar lank om droog te raak in die koue. Teen 12:00 was dit ‘n ‘lekker warm’ 10°C en ons het in die pad geval. Die 400km tussen Coldfoot en Prudhoe Bay is werklik wildernis, met geen stoppe of dorpies tussen in nie, hier moet jy seker maak jy kan dit al die pad maak met jou brandstof. So 150km noord van Coldfoot sien ons die laaste bome, verder noord kan bome nie groei nie, dis te koud. Net na die laatse bome klim ons oor die Brooks Range Berge met ‘n bergpas, seker die mees noordelikste pas in die wereld? Dis hier waar dit begin koud raak, want dit was ook die laaste son wat ons gesien het, te danke aan die dik wolke wat in die lug hang. Die tempratuur het gesak tot 5°C, en so 180km voor Prudhoe Bay kon ons dit nie meer hou nie, ons moes eenvoudig iets warm inkry om van binne af op te warm. Na ek afgetrek het van die pad, en die sakke afgelaai het, het Charmaine vir ons ‘n lekker koppie koffie met die kamp stoof gemaak. Dit maak die wereld se verslik in koue soos die. Ons Suid Afrikaners is nie die soort van koue gewoond nie, selfs die keer toe ek destyds met my bike Sutherland (Weskaap) toe was in die winter (Julie) kom nie naby wat ons nou voel niel. Die kouie hier in die Arctic is duidelik in ‘n ander klas, dit trek so in jou bene in. Enewil, na die koffie drink kon ons darem weer ons ligamente knak en beweeg, en ons het toe die laaste 180km veilig afgele. Die pad vir Jan publiek (dis nou ons) stop by Deadhorse (70° Noord), 10km suid van Prudhoe Bay en die Arctic Ocean. Dis ‘n dorpie soos geen ander, ‘n industriele dorp. Akomodasie van werkers lyk soos die ‘labour camps’ wat jy in Dubai kry, net so bietjie kleiner. Daar is heelwat swaar inustriele voertuie met sulke Caterpillar tiepe bande, seker vir die sneeu omstandighede. Die tempratuur het gesak na 3°C, en ons het geweet kamp is verseker buite die kwessie. Die enkele oop kamer in die hotel in die dorp was ‘n God send, want ons was koud tot in ons diepste bineste. Die kos was uit die boekke uit en ons het die aand vir die eerste keer sedert Montana weer in ‘n warm bed geslaap!
Die volgende oggend toe ek uitgaan om die bike te pak, merk ek op dis 2°C en besluit om te wag dat dit bietjie warmer raak voor ons vertrek. Teen 12:00 was dit steeds 2°C, en ons besluit maar om die koue aan te durf en suid te ry, eerder as om weer $180 op te dok vir verblyf in Prudhoe Bay. Vir die eerste 200km was dit vrek koud, onder 5°C, maar ons het geweet dit kan net warmer raak in die suide. Op pad het ons ‘n hele spul Musk-Ox en Arctic Squirrels gesien, 2 tiepes diere wat jy net in die Arctic kry. Musk-Ox lyk soortgelyk aan ‘n Bison buffel, maar is so bietjie kleiner, het ‘n ander tiepe gesig en sulke unieke krul horings. Een ou met wie ons gesels het, het die aanmerking gemaak en gese hulle lyk ‘pre-historic’. Dis ‘n goeie beskrywing, want hulle lyk werklik asof hulle in die tyd van die ‘Mammoth’ moes geleef het. Die Arctic Ground Squirrels is sulke vet eekhorinkies met ‘n baie klein stertjie. Dis die enigste dier in die Arctic wat hiberneer in die winter. Ons het ook Caribou, Dall Sheep en verskillende voel soorte gesien. Die terein en plante hier is baie uniek, iets wat ons nog nooit tevore gesien het nie. Dis werklik ‘n vooreg om hier te kan wees, in die deel van die wereld waar dit 24 uur lig is in die somer en 24 uur donker in die winter! Die aand slaap ons weer by Coldfoot, en die keer is daar nie wolke in die lug nie, en ons kon sien hoe die son ondergaan, baie anders as wat ons gewoond is. Dis die laaste dag van Augustus, en dit raak donker teen so 22:30. Die son sak nie 90° met die horison soos in Suid Afrika nie, hy kom af met ‘n geweldige skuinste, ek skat so 30° of dalk minder, ja, dis ‘n baie besonderse ondervinding om hier te kan wees. . . . . . . .
12 September 2008
Ons is veilig by ‘n kampplek langs die pad op die Cassiar Highway, 65km vanaf Stewert, BC (British Colombia). Ons het gister 550km vanaf Whitehorse gery tot by Boya Lake, en vandag weer 500km. Vandag was ‘n nice dag, het 4 Bere gesien, een pragtige Red Fox, en ‘n blou voel wat se naam ek nie ken nie. BC is mooi, en die pad wat ons nou ry (Casssiar Highway) is baie mooier as die Alaska Highway. Dis nog steeds vrek koud, en die berge rondom ons is wit gesneeu. En julle het gedog ons het dit lekker hier in die Noordelike halfrond se somer! Die laaste 3 dae se max temp. was 9 gradeC! Die GS loop nog tops, ons geniet hom nou eers op hierdie lang paaie. Ons ry more na Stewert en Hyder op hopelik Grizzlys te sien Samon vang!………………….Ons praat weer, lekker dag
Coldfoot to Tok – Last of Alaska
12 September 2008
August 31, Charmaine’s birthday, we woke up in temperatures just above freezing, and the sky is completely overcast. We had breakfast at the restaurant in Coldfoot and drove the 450km to Fairbanks on her birthday. A special day indeed, the road was good, and the weather improved to a nice sunny afternoon in Fairbanks. On the way, we saw our first Moose, a big cow and her calf. The cow was grazing grass on the bottom of a small lake, head completely underwater! We stood and watched it for a few minutes, and took some nice photographs and videos. Moose is the biggest antelope in North America, similar in size and weight to our Kudu back home. It is however a bit taller than the Kudu (and the Eland) and looks quite impressive. We’ve yet to see a Bull with its massive horns The night at the campsite in Fairbanks we looked up to the clear sky in hopes to see the Northern Lights, but no luck. We have not had many clear nights, and when the sky is clear, we set the alarm at 01:00 AM to see if the Northern Lights is out. Easier said than done, as it is not nice to get out of bed when the temperature outside is close to 0. The next morning when I checked my email I saw an email from Cheri, a CMA member of the Fairbanks Chapter. We called her and later that afternoon she and her husband spoiled us with a wonderful lunch at a local restaurant. We clicked immediately and talked for hours, by the time we left the restaurant it was almost time for dinner! She mentioned that she would like to introduce us to some other CMA members the next evening, and at 19:30 the next evening 8 CMA bikers showed up for a last-minute organised evening ride-out. They took us to the North Pole (20km South-East of Fairbanks). One of their members, Coleen, has a real American roadside diner (restaurant) at the North Pole, called the Harley’s Diner. The diner is built on a Harley Davidson-Theme, and even the menu is written in motorcycle slang. It was a real experience eating there, and the fellowship of the CMA members who came out that evening was more than wonderful! I’m sure they are the Northern-most CMA chapter in the world, their chapter slogan is “God’s frozen chosen”, and here we are, having dinner and fellowship with them, Praise the Lord!
The next morning we left for Anchorage, about 550km south of Fairbanks. We called John, a guy we met in Prudhoe Bay, and asked him if his offer to stay over at his place still stands. It sounded as if he was quite excited to have us stay over at his place, so we headed for John’s town instead. John lives in Wasilla, 60km north of Anchorage. The scenery next to the road to Wasilla was again painted in all sorts of green, yellow, orange and red, stunning! On a journey like this, you get the unique opportunity to meet all sorts of people, from all sorts of cultures. John is a hard worker; he is a professional electrician that just finished working in Prudhoe Bay (16 years or something like that). Anyone that worked in conditions as you get up there must be of a special breed, 65°C below freezing in winter and 24 hours dark is not for sissies. Anyway, he, like so many other wonderful people we’ve met has spoiled us tremendously the 5 days we stayed with him. We shared experiences with each other with every conversation. He has a sideline business that takes tourists out to sea with his Jet-skis. He showed us footage of some of his trips and it looked like great fun. He loves the sport and is working hard with the local tourism authorities to host the world’s longest Jetski race, 2000miles along the Alaskan coast. (Check out his website at www.wetdograce.com)
The Saturday some of the local Anchorage CMA members came out to Wasilla to meet us. Again, we had great fun and laughter together. Keith and his crew are a wonderful bunch of people. It is amazing how united we are in this CMA family. We had the same response with every single CMA chapter we’ve met throughout the world, Zimbabwe, England and the USA. Monday morning, 8 September we left Wasilla and drove once again an awesome Alaskan road to Tok. The Autumn colours of the leaves are like we’ve never seen before, yellow, orange, red, green, and every manageable colour in between. The weather was good enough to enjoy the ride. The night we stayed again at the same place we stayed at when we came up. It is a motorcycle-only campsite with the name of Thomson’s Eagle Claw Motorcycle Park and is located at N63°19.374′ W143°00.425′ (www.thomsoneaglesclaw.com). Vanessa and Brain, the couple that owns the place are wonderful. Needless to say that they are also bikers, and just love to be friendly to other bikers. We stayed in their cabin ($40), as we wanted to leave the next morning early, and did not wish to fold up a wet tent. We had a wonderful night’s rest and were refreshed when we got up the next morning.