{"id":328,"date":"2008-07-18T08:00:33","date_gmt":"2008-07-18T08:00:33","guid":{"rendered":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=328"},"modified":"2022-03-15T21:26:10","modified_gmt":"2022-03-15T21:26:10","slug":"atlantic-crossing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=328","title":{"rendered":"Atlantic Crossing"},"content":{"rendered":"<h1 style=\"text-align: center;\">Southampton to New York<\/h1>\n<h2><\/h2>\n<h2>18 July 2008<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die gedagte om per boot te reis\u00a0het begin toe ons so paar maande gelede op die TV &#8216;n program gesien het hoe hule die grootste passasiers skip ter wereld gebou het, die Queen Mary 2. Ons het vir mekaar gese dat dit sal eintlik lekker wees om na Amerika te gaan met een van daai bote, maar het die gedagte daar gelos, want dit het na &#8216;n verskriklike duur aferre gelyk. Terwyl ek een dag so vervelig by die werk gesit het, dog ek maar laat ek so bietjie kyk op die internet hoeveel so trippie sal kos, en of dit wel moontlik sal wees. \u00a0Die goedkoopste kamers was verbasend in ons bereik, en nie\u00a0baie duurder as &#8216;n vliegtuigkaartjie nie. Die tydsberekening van die westelike vaart het ons ook perfek gepas. Ons het die moontlikheid weer bespreek, en besluit om onself 6 dae van luuksheid te gun. Dit voel ook baie meer &#8216;reg&#8217; om met &#8216;n skip oor die oseaan te gaan, eerder as vlieg, dit voel dan meer asof jy om die wereld gaan, vlieg, vir my is soos om te kroek, dis te vinnig en te maklik, jy mis baie uit tussen in.\u00a0Ongelukkig was die vele versoeke om die\u00a0motorfiets saam te neem as\u00a0vrag afgekeur deur die maatskapei wat die boot bestuur, Cunard. Daarom gaan die motorfiets met lugvaart, en kos dieselfde as ons gesamentlike kaartjies aan boord die Queen Mary 2. Die maatskapei, Cunard, seil al tussen Europa en Noord Amerika sedert die middel van die\u00a019de eeu. Die tradiese is egter dat hulle bote van die weelderigstes was wat oorgeseil het.\u00a0Die Queen Mary 2 is groot, en weelderig.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-328 gallery-columns-2 gallery-size-full'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-2-Charmaine.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"461\" height=\"351\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-2-Charmaine.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-2-Charmaine.jpeg 461w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-2-Charmaine-300x228.jpeg 300w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-2-Charmaine-394x300.jpeg 394w\" sizes=\"auto, (max-width: 461px) 100vw, 461px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-Johan-Charmaine-on-Board-2.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"393\" height=\"303\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-Johan-Charmaine-on-Board-2.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-Johan-Charmaine-on-Board-2.jpeg 393w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-Johan-Charmaine-on-Board-2-300x231.jpeg 300w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-Johan-Charmaine-on-Board-2-389x300.jpeg 389w\" sizes=\"auto, (max-width: 393px) 100vw, 393px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Voor ons vertrek het ek nie geweet wat om te verwag nie, aangesien ek nog nooit regtig uit op die see was nie. Ted en Jacky, die mense by wie ons gebly het, het ons kom aflaai by die hawe, waar die Queen Mary 2 was. Met die nader ry het die boot net groter en groter geraak. Langs die boot op die hawemuur is &#8216;n groot terminaalgebou, soortgelyk aan &#8216;n treinstasie. Ons het onself ingeboek, en al met &#8216;n gangetjie gestap tot in die boot op die 3de verdieping, of dek, soos hulle dit noem. Ons kamer is op die 10de verdieping. Gelukkig is daar hysbakke, waarmee ons opgegaan het tot op ons kamer se vloer. Die kamar (Cabin) wat ons in is is die intree prysklas, maar is so weelderig soos enige ander 5ster hotel se kamer, met sy eie badkamer. So 2 uur in die vaart in het ek die eerste keer beweging begin voel aan die skip, andersins was dit asof jy in enige 5ster hotel rondstap. Binne in is winkels, soortgelyk aan die wat jy by &#8216;n lughawe sal kry, met allerande &#8216;duty free&#8217; goed. Die 7de dek is hoofsaaklik resturante,\u00a06 van hulle op daardie dek. Die buitekant is nie heeltemal uitgerig soos gewone Cruise Skepe nie, want die weer in die Noord Atlantiese Oseaan is koud, so daar is maar min mense wat buite rond hang. Meeste van die tyd\u00a0is hulle binne. Die afgelope twee oggende het ons uitgegaan vir &#8216;n stap &#8216;langs die see&#8217; op die 7de dek, waar jy reg in die ronte kan stap. Een keer in die ronte op daardie dek is 650m, so ons stap elke oggend so 2km vir opwarming vir die dag. Daar is ook ander mense wat dit draf, vir oefening. Daar is ook &#8216;n gimnasium, maar ons het\u00a0nie tekkies of oefen skoene\u00a0nie, daarom stap ons maar kaalvoet om die 7de\u00a0dek<br \/>\nDie see is redelik kalm, blykbaar tussen 1.25m en 2.5m golwe. Die wind is redelik woes as jy uitgaan aan die buitekant, en soos ek gese het dis ook redelik\u00a0koud.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-597\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-sunset.jpeg\" alt=\"\" width=\"379\" height=\"290\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-sunset.jpeg 379w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Queen-Mary-sunset-300x230.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 379px) 100vw, 379px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Southampton to New York 18 July 2008 &nbsp; Die gedagte om per boot te reis\u00a0het begin toe ons so paar maande gelede op die TV &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":329,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[8,14],"tags":[71,72,70],"class_list":["post-328","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-europe","category-north-america","tag-new-york","tag-queen-mary-2","tag-southampton"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/pexels-gabor-boszormenyi-10964029.jpg","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/328","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=328"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/328\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":598,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/328\/revisions\/598"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/329"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=328"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=328"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=328"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}