{"id":334,"date":"2004-01-26T08:00:41","date_gmt":"2004-01-26T08:00:41","guid":{"rendered":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=334"},"modified":"2022-03-15T21:20:25","modified_gmt":"2022-03-15T21:20:25","slug":"before-we-left-south-africa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=334","title":{"rendered":"Before We Left South Africa"},"content":{"rendered":"<h2>26 January 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Foto is van die twee (van die 3) groot Liefde in my liewe, Die eesrte liefde is Jesus , jy kan hom duidelik sien op my 2de liefde se glimlag! Is sy nie mooi nie? \u00a0Thank you Jesus. Dan die derde, die geliefde GS wat maar te getrou vir ons al die mooi plekke gaan wys.There&#8217;s a life out there, don&#8217;t sit at home watching it go by, go and live it!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-334 gallery-columns-2 gallery-size-full'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon portrait'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Char-Glimlag.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"198\" height=\"243\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Char-Glimlag.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-GS.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"304\" height=\"211\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-GS.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-GS.jpeg 304w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-GS-300x208.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 304px) 100vw, 304px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>7 February 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Trou is nog nuus Baie van julle ken my al lank, ander nie so lank nie, maak nie saak, ek het nuus om te deel. Die Here het na jare my gebede verhoor en my gebless met &#8216;n spesiale persoon in my lewe, iemand wat dieselfde uitkyk het op die lewe as ek, iemand wat aan die brand is vir die Koning,iemand wat avontuurlustig is, en man, so kan ek aangaan en julle verveel,punt is, sy is baaie nice. Haar naam is Charmaine, nee ek trou nie met my suster nie ( suster se naam ook Charmaine), wel my suster in Chritus.Troue is 5de Junie en ek sal baie graag almal wil nooi, maar ons albei seker meer as 200 + mense saam,en dis net nie moontlik nie, Tensy een van julle dalk kan &#8220;kleinerige&#8221; troue borg. Die Here is so goed, kyk net hoe baie goeie vriende het ons,dat ons nie almal kan nooi nie. Die troue is egter net die een helfte van die verhaal, die res sal vir meeste van julle nie goeie nuus wees nie en ek dra dit oor met &#8216;n traan in my linker oog. Ons gaan op die langste en lekkerste en mees opwindendste wittebrood denkbaar, een wat baie mense sal jaloers maak, kyk hoe bevooreg is ons! Ons voel amper soos God se 2 bederf kinders! Prrrrrys die koning! Ons vertrek Sondagaand 13 Junie met die GS( ek wil baie graag iets invryf, maar ek sal myself vir eers inhou) op &#8216;n wereld toer. Die wat ons wil kom afsien, ons vertrek vanaf Bikers Church in Brackenfell die aand, die kerkdiens begin 18:30. Vir die eerste 3 &#8211; 4 maande toer ons deur Afrika en Europe. dan sal ons iewers werk om geld te verdien om verder te gaan na waar ons Pa ons wil he, miskien Asie tot en met Austrtalie of Noord en Suid Amerika. Ons sal seker so 3 tot 4 jaar weg wees, meer of miskien minderGod het ons geroep en gese ons moet dit wat ons albei al lankal oor droom, doen en Hy sal voorsien, dis sy trougeskenk aan ons will ek amper se. Op toer gaan ons sending werk doen,nie ander plaaslike mense nie, maar ander travelers.God het dit baie duidelik vir my gese die plaaslike mense is nie die siekes nie, nee dis die travelers wat siek is en hulle het ons nodiger as die locals, in elk geval is my hart nie so sterk by die locals nie, maar wel by die avontuursoekers en ons gaan hulle bietjie wys hoe lyk, Jesus! Dis die beste avontuur wat daar is. God het ook gese daar gaan wondertekens gesien word, mense gaan hulle harte vir hom gee.Ouens, ek is so opgewonde dat die Koning van die heelal myn my beste vriend roep om Sy woord te verkondig daar waar dit nog verkondig is nie, en ek glo die overlanders en travelers moet dit hoor, en hulle sal, Mat 19: 28 se mos, maak dissipels van alle nasies, God is goed, hy&#8217;t ons almal in gedagte! Ouens, een lewe kry ons, wat maak jy met joune? Ek weet wat ek en myne gaan maak, ek gaan avontuurlustig raak vir die Koning en my lewe geniet en my vrou liefhe soos wat Christus my liefhet.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-585\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Johan-Charmaine-Paarl-9-May-04.jpeg\" alt=\"\" width=\"150\" height=\"330\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Johan-Charmaine-Paarl-9-May-04.jpeg 150w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Johan-Charmaine-Paarl-9-May-04-136x300.jpeg 136w\" sizes=\"auto, (max-width: 150px) 100vw, 150px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Ek en Charmaine se motos:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Josua 24:15 &#8211; <em>Ek en my huis, ons sal die Here dien!<\/em><br \/>\nRom 1:16 &#8211; <em>We&#8217;re not ashamed of the gospel of Jesus Christ!<\/em><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die van julle wat nie die Here dien nie of selfs nie glo in God nie, sal dalk dink ons is koekoes, dis ok, dink maar so. Hy sal julle seen, Hy&#8217;s baie lief vir jou, jy sal dit dalk wil onthou as die pawpaw die fan strike. Vandat ek Hom aangeneem het ( iewers in 97\/98) is my lewe gevul met liefde en vrede en alles wat mooi is. Gee jouself &#8216;n kans, ek wil graag almal van julle in die hemel raakloop. Dankie vir die van julle wat sulke positiewe invloed op my lewe gehad het, ek dank God vir vriende soos julle. Die Here seen julle almal en mag julle Sy liefde ervaar soos nog nooit van te vore!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>8 May 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>My sister Cheryldene gave me an African Tea instead of the normal Kitchen Tea. Cheryldene decided we needed a back up bike.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-579\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-africa_tea_dm1.jpeg\" alt=\"\" width=\"143\" height=\"310\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-africa_tea_dm1.jpeg 143w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-africa_tea_dm1-138x300.jpeg 138w\" sizes=\"auto, (max-width: 143px) 100vw, 143px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h1 style=\"text-align: center;\">Butterflies<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>17 Mei 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die dae raak nou min en die butterflies baie, maar ons 2 is nietemin baie opgewonde oor wat voorl\u00ea. Om presies te wees 20 dae tot die troudag en 28 dae tot die vertrekdag.\u00a0 Die Here is nog op die troon en sal ook daar bly. Ons is so gese\u00ebn dat ons amper nie ons lag kan inhou nie. Nou ja, die beplanning is seker wat julle oor wil weet want so baie van julle vra of alles op datum is en someer. Die trou dinge is in Charmaine se bevoegde hande, alles onder beheer wat dit aan betref, ek het myself maar meer toegespits op die trip, het so bietjie meer ondervinding daarmee as met troues en sulke goed. Dit verg nogals redelik beplanning en strategie. Daar is nie veel reg te kry aan die bike nie, ek dink nie daar is \u2018n beter bike vir so trip as \u2018n Adventure nie, die beste bike wat geld kan koop. Die bike het reeds \u2018n groot brandstoftenk wat 30 lieter vat en ons met gemak 450km mee kan ry. Een van ons vro\u00eb trougeskenke (Dankie Ma en Pa Hecker) is \u2018n GPS waarvoor ek \u2018n bracket gemaak het wat op die handlebar vas sit. Wat pakplek betref is daar genoeg, ek dink amper te veel. 2 lekker groot panniers vir ons klere en weet nie wat alles nie, \u2018n tankbag vir padkos en kamera en papiere en padkaart ens, agter carrier wat ons huis, stoelle, en beddegoed sal dra en nog 2 carriers voorop die crashbar vir die gereedskap en nood onderdele. Ons gaan in die boendoes, so ons moet maar voorbereid wees. Ons sal later uitbrei op wat gepak word, sommer so \u2018n verkorte lysie maak. Die einde van die maand gaan die GS in vir \u2018n deuglike diens waar alles gedoen word, alle olies en filters en remvloeistof sal vervang word, asook die altenator belt en die tyres (wat eintlik al lankal vervang moes word.) Die papierwerk is nou weer \u2018n ander storie, het besluit om die trip meer flexable te maak deur visums te kry op pad en nie vooraf nie. Een van die belangrikste dokumente is die Carn\u00e9 de Passage. Wat is dit vra jy seker nou? Lang storie kort, dis \u2018n dokument vir die bike wat jy by die AA (RSA) kry en kos so R2500 en nog \u2018n R20 000 deposito wat jy terug kry as die bike weer terug in RSA is, as die bike nie terug kom nie, verloor ons die geld, so, die bike KOM terug. Sonder daardie papier sal ons net kan gaan tot in Tanzani\u00eb. Ons weet nie tot waar ons gaan nie en ons weet nie hoe lank ons gaan weg wees nie, so moet asb nie vra nie. Ons gaan waar koning Jesus ons heen lei. Zimbabwe mag dalk by ons lysie kom as die Here dit so wil h\u00ea, daardie besluit sal ons by die grens maak. Nog \u2018n land wat ek glo ons ook sal besoek is Djiboeti, klein landjie aan die rooi see noord van Etihopi\u00eb.\u00a0 Ons CMA colours is met velcro vas aan ons baadjies nie omdat ons voorsiening maak vir backslide nie, voor julle dalk vra en wil jokes maak daaroor. In Sudan word christene vervolg en ons weet nie wat die vibes is in die midde ooste nie, daarom sal ons genoodsaak wees om dit af te haal, ek beplan nie om in die tronk te gaan slaap nie, verseker nie. \u00a0Dankie vir almal wat in verbinding bly, Amanda kry die prys so ver vir die beste terugvoering, dankie. Dan is daar heelwat van julle wat oulike goed forward , dankie, maar nee dankie, moet dit asb nie stuur nie, al is dit hoe mooi, dit word nie gelees nie. Die rede daarvoor is ons gaan dalk \u2018n lang tyd nie mail kyk nie en as ons dan by \u2018n kafee kom en kyk, is ons inboks oorlaai van 100de mail wat einlik net ons tyd en geld mors. \u2018n brief wat jy tik is wat ons soek, of \u2018n foto of enige nuus of sulke goed.Die fotos is hoe ons 3 lyk, Ek, Charmaine en die GS Ek bid dat die Here julle se\u00ebn en julle gebede sal nou welkom wees, vra God om ons rustigheid te gee en kalmte en wysheid voor die troue.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-584\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Johan-Charmaine-GS.jpeg\" alt=\"\" width=\"292\" height=\"220\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h1 style=\"text-align: center;\">L\u2019Agulas to Paarl<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>28 May 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Every journey has to start somewhere right? So we decided that ours should also start at a special point. Our choice was between Cape Point or L\u2019Agulas and we decided to make it L\u2019Agulas. That happened last weekend. We\u2019re still around but choose to go down to the southernmost point of Africa to go and zero the GPS in the meantime.\u00a0 I&#8217;ll let you know how our trip meter on the GPS is doing. Now it stands on the following: Trip odo 270km Moving time 3h 21min, Moving avg 80.3km\/h,\u00a0 Max speed 123km\/h We went from there through Bredasdorp to Stanford to Hermanus to Caledon to Franshoek and Paarl. We both finished working today. Our plans for the next 2 weeks look like this. Sat 5 June Get married Sat 5 \u20138 June We\u2019ll be on a special honeymoon at? We\u2019ll tell you later.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>13 June 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>If the weather is good we will do a ride around the Peninsula including Chapman\u2019s peak and anybody who wants to come to ride with us on that day around the point are welcome, let us know. In the evening we\u2019ll be greeting everybody at Biker\u2019s church in Brackenfell and leave from thereafter the church service, please come say goodbye. Don\u2019t stay away because it\u2019s a church, please come. If you need directions please let us know. Church service starts at 18h30 We\u2019ll be using Charmaine\u2019s cell no as a SMS contract only, you may SMS us any time. No is +2782 552 4057 We\u2019ll write again after the wedding and special h\/moon. Have a good time and we pray that Jesus will be bringing joy to your day because the joy of the Lord will be your strength. (Neh8:10)<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h1 style=\"text-align: center;\">Wedding Day<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>The wedding took place between Johan Claassens of Paarl and Charmaine Hecker of Table View on the\u00a05th June 2004\u00a0at the <a href=\"http:\/\/www.mofam.co.za\">Mofam Ski School<\/a> in Elgin. The venue for the wedding was stunning ( Thanks to Derek &amp; Sharon).<\/p>\n<p>Even though the heavens opened, it did not put a damper on the day. Our grateful thanks to all our friends and relatives who braved the weather to help make our day so very special.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-586\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-wedding.jpeg\" alt=\"\" width=\"350\" height=\"255\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-wedding.jpeg 350w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-wedding-300x219.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 350px) 100vw, 350px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>10 June 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Just back from 4-day honeymoon. The wedding was a great success on Saturday. After the wedding, we left on the\u00a0 1200GS (thank you, John, of Trefco) for Ladysmith where we stayed at Mymering Country Estate. It&#8217;s in the mountains and very peaceful. Monday we left in the pouring rain and went through Anysberg to Laingsburg (dirt road!), Touwsriver to Kagga Kamma Lodge in the Cederberg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id='gallery-2' class='gallery galleryid-334 gallery-columns-2 gallery-size-full'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Charmaine-Kagga-Kama.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"267\" height=\"205\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Charmaine-Kagga-Kama.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Honeymoon_bike.jpeg'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"278\" height=\"214\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Honeymoon_bike.jpeg\" class=\"attachment-full size-full\" alt=\"\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>13 June 2004<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>After evening service at Bikers Church Brackenfell, we started our epic journey around the world.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-584\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Before-we-left-Johan-Charmaine-GS.jpeg\" alt=\"\" width=\"292\" height=\"220\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>26 January 2004 &nbsp; &nbsp; Foto is van die twee (van die 3) groot Liefde in my liewe, Die eesrte liefde is Jesus , jy &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":280,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[10],"tags":[80,48,19],"class_list":["post-334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-africa","tag-lagulas","tag-paarl","tag-south-africa"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/pexels-frans-van-heerden-625414.jpg","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=334"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/334\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":588,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/334\/revisions\/588"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/280"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}