{"id":384,"date":"2009-03-17T08:00:32","date_gmt":"2009-03-17T08:00:32","guid":{"rendered":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=384"},"modified":"2022-03-15T19:21:17","modified_gmt":"2022-03-15T19:21:17","slug":"ecuador","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jc4ever.co.za\/?p=384","title":{"rendered":"Ecuador"},"content":{"rendered":"<h1 style=\"text-align: center;\">Otavalo, Ecuador<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>17 March 2009<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Wow, what a fantastic border crossing we had. A quick stamp out of Colombia for the two of us and the GS, then on the Ecuador side customs stamps the GS Carnet and we got stamped in at immigration. I think what helps a lot is that our understanding of Spanish has improved, so we can answer questions much easier. Praise the Lord. The road conditions are also much better and wider than Colombia, so we made good time and came all the way to Otavalo. We will spend 2 nights here and plan to visit the local Inca Indian market tomorrow.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-463\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecuador-Charmaine-Indian-Market.jpeg\" alt=\"\" width=\"393\" height=\"296\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecuador-Charmaine-Indian-Market.jpeg 393w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecuador-Charmaine-Indian-Market-300x226.jpeg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 393px) 100vw, 393px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h1 style=\"text-align: center;\">Quito<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>19 March 2009<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>We&#8217;re off to Quito today. Had a great time in Otavalo, it is a very\u00a0nice quite town, something we never experienced in Colombia, where towns\u00a0are noisy.\u00a0Today we will also cross the equator for the second time (first time was\u00a0in Kenya to be back in the southern hemisphere.<\/p>\n<p>We are back in the Southern Hemisphere and now officially round the world travellers. Five continents and have crossed the equator twice. Heading for Alausi.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h1 style=\"text-align: center;\">Bogota na Otavalo<\/h1>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>22 Maart 2009<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Ons het ondervind dat Colombia &#8216;n land van verskeidenheid is, hoogtepunte\u00a0as\u00a0ook laagtepunte, letterlik en figuurlik.\u00a0Die deel wat ons deur gery het is geweldig bergagtig, en die pad kronkel\u00a0behoorlik sy weg teen die steil hellings van die Andes bergreeks. Dis\u00a0verbasend om te sien waar mense landerye en huise ontwikkel het. Meeste\u00a0van die landerye en huise is nie toegangbaar met &#8216;n voertuig nie, slegs\u00a0per voet of donkie\/perd. Die lewe in hierdie gedeeltes is steeds eenvoudig\u00a0en primatief. Ons ligame, as\u00a0ook die GS, was op die uiterste beproef om\u00a0gedurig in hoogte en tempratuur te wissel, vanaf 12-14grade C en oor die\u00a03000m hoog af na onder 600m en 32 grade C, dan weer op na 3000m (en\u00a014gradeC) en af na 600m. Die proses was herhaal vir ek weet nie hoeveel\u00a0keer die laaste 3 dae se ry vanaf Bogota na die grens in die suide nie.\u00a0Die GS het dit hanteer asof dit normaal was, my gestel het egter nie so\u00a0goed gevaar nie, sit nou met &#8216;n verkoue en seer keel, seker maar die\u00a0gedurige tempratuursverandering.\u00a0Die padoppervak het ook gewissel van perfekte teerpad wat doenbaar is met\u00a0&#8216;n MotoGP bike tot slegte slagate en verspoelings waar jy omtrent &#8216;n MotoX\u00a0bike nodig het. Dit verander ook in &#8216;n oogwink. Ek het dit geweldig baie\u00a0beniet, het vir 3 dae omtrent nie in 6de rat gekom nie. Die Andes in Suid\u00a0Colombia laat ook die Alpe mak lyk, never mind die Drakensberge. Dis nie\u00a0verniet die grootste bergreeks in die wereld nie.<\/p>\n<p>Net soos die landskap, bied die mense ook &#8216;n verskeidenheid. In die\u00a0laagliggende gebiede het ons heelwat swartmense gesien, en in die berge\u00a0geen. Ek vind toe later uit dat die swartmense in die omgewing is\u00a0afstammelinge van Afrika slawe wat hierheen gebring is om in die\u00a0suikerriet plantasies te werk. Interesant dat hulle nasate steeds in die\u00a0warm lae gebiede bly. Ek het nie &#8216;n verklaring hiervoor nie, was maar net\u00a0&#8216;n opmerking wat ons gemaak het. In die koloniale dorpies van Popayan en\u00a0Posti het ons opgemerk dat die mense, en veral vroue, baie mode-bewus is.\u00a0Die winkeltjies in die dorpe bestaan hoofsaaklik net uit mode verwante\u00a0winkels en ander vel, nael en haar versorgings besighede. Die koloniale\u00a0dorpies is soort van oulik, maar steek baie af teen soortgelyke dorpe in\u00a0Mexico. In Posti het ons gesoek vir &#8216;n bank om geld te ruil, en oorals\u00a0waar ons stop drom die mense saam om die bike. Hulle vergaap hulle\u00a0behoorlik aan ons en die motorfiets. Ek het nog nooit so ongemaklik gevoel\u00a0nie, en wou net uit die dorp kom en so vinnig moontlik ook. Die eerste\u00a0ding wat mense wil weet is hoeveel die bike kos. Ek is nou al redelik moeg\u00a0vir daardie vraag, en elke keer gee ek &#8216;n ander antwoord om hul reaksie te\u00a0sien. $2,000 of $20,000 kry dieselfde reaksie, so ek is nie seker of hulle\u00a0my in die eerste plek verstaan nie. Die joys van toer in vreemde lande.\u00a0Kosgewys het ons Colombia baie geniet, die tradisionele midagete, wat die\u00a0hoofmaaltyd is, bestaan omtrent altyd uit &#8216;n smaaklike sop, rys en vleis\u00a0van jou keuse. Ons het maar altyd die hoender gevat, aangesien hulle bees\u00a0en varkleis kan verkoop aan die Bridgetone fabriek, so taai is dit.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-462\" src=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecaudor-Border.jpeg\" alt=\"\" width=\"386\" height=\"307\" srcset=\"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecaudor-Border.jpeg 386w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecaudor-Border-300x239.jpeg 300w, https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Ecaudor-Border-377x300.jpeg 377w\" sizes=\"auto, (max-width: 386px) 100vw, 386px\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die grenspos tussen Colombia en Ecuador was die vlotste wat ons teegekom\u00a0het in &#8216;n baie lang tyd. Binne &#8216;n paar minute is ons deur albei poste en\u00a0op die pad in Ecuador. Dadelik tref Ecuador ons as &#8216;n baie ryker land as\u00a0Colombia, Die pad loop deur dieselfde bergagtige terein as in Colombia,\u00a0maar ek ry my 90-100km\/h aaneen, &#8216;n spoed wat ek omtrent nooit by uitgekom\u00a0het in Colombia nie. Die dorpe, asook die voertuie hier is in baie beter\u00a0toestand. Met ons grensoorgang het ons glad nie &#8216;n idee gehad watter\u00a0geld-eenheid Ecuador gebruik nie, en soos oudergewoonte stop ons by die\u00a0eerste bank om geld te ruil. Na &#8216;n lang gewag in die ry wil hulle wil nie\u00a0my oorige Colombia Pesos he nie, en verstaan nie hoekom ek US$ wil ruil\u00a0nie. Toe sal ek uitvind hulle gebruik US$! So leer mens maar. .<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Otavalo, Ecuador &nbsp; 17 March 2009 &nbsp; &nbsp; Wow, what a fantastic border crossing we had. A quick stamp out of Colombia for the two &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":385,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[12],"tags":[107,115,114,116],"class_list":["post-384","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-south-america","tag-bogota","tag-ecuador","tag-otavalo","tag-quito"],"jetpack_featured_media_url":"https:\/\/jc4ever.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/pexels-kelly-l-2873419.jpg","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/384","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=384"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/384\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":464,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/384\/revisions\/464"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/385"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=384"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=384"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jc4ever.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=384"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}